Theresa Saldana (20 Augustus 1954 – 6 Junie 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Wanna Hold Your Hand (1978), Raging Bull (1980), en The Night Before (1988), en in die televisiereeks The Commish (1991).
Filmografie Rolprente 1978: I Wanna Hold Your Hand 1980: Raging Bull 1980: Defiance 1984: The Evil That Men Do 1988: The Night Before 1990: Angel Town 2004: Gang Warz
Televisiereekse 1991: The Commish 1991: Confessions of Crime
Televisierolprente 1984: Victims for Victims: The Theresa Saldana Story 1985: Rocco's Star 1996: She Woke Up Pregnant 1999: Thrill Seekers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu