Laura Ashley Samuels (gebore 29 Augustus 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Final (2010), Getting That Girl (2011), en In Time (2011), en in die televisiereeks Modern Family (2009).
Filmografie Rolprente 2010: The Final 2011: Getting That Girl 2011: In Time 2018: Kill Game
Televisiereekse 2009: Modern Family
Televisierolprente 2013: The Cheating Pact
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu