Marisol Padilla Sánchez (gebore 7 Junie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente L.A. Confidential (1997), Before Night Falls (2000), Traffic (2000), en Dirty Dancing: Havana Nights (2004).

Filmografie Rolprente 1997: L.A. Confidential 1999: Dementia 2000: Before Night Falls 2000: Traffic 2001: Reflections 2004: Dirty Dancing: Havana Nights 2004: The Hillside Strangler

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu