Skyler Samuels (gebore 14 April 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Duff (2015) en in die televisiereekse American Horror Story (2011), Scream Queens (2015), en The Gifted (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Helicopter Mom 2015: The Duff 2018: Sharon 1.2.3. 2018: Spare Room
Televisiereekse 2010: The Gates 2011: American Horror Story 2011: The Nine Lives of Chloe King 2015: Scream Queens 2017: The Gifted
Televisierolprente 2009: Bless This Mess 2013: Bloodline
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994