Giovonnie Samuels (gebore 10 November 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Freedom Writers (2007) en in die televisiereekse All That (1994) en The Suite Life of Zack and Cody (2005).
Filmografie Rolprente 2007: Freedom Writers 2014: The Slimbones
Televisiereekse 1994: All That 2004: Fatherhood 2005: The Suite Life of Zack and Cody 2012: Mr. Box Office 2014: Monday Afternoon Live
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense