Melissa Sagemiller (gebore 1 Junie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Soul Survivors (2001), Get Over It (2001), The Guardian (2006), en Mr. Woodcock (2007).

Filmografie Rolprente 2001: Soul Survivors 2001: Get Over It 2002: Sorority Boys 2003: Love Object 2005: Life on the Ledge 2006: The Guardian 2007: Mr. Woodcock 2013: All I Want for Christmas 2014: Santa Con

Televisiereekse 2005: Sleeper Cell 2008: Raising the Bar

Televisierolprente 2010: The Rockford Files

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu