Susan Saint James (gebore 14 Augustus 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love at First Bite (1979) en in die televisiereekse The Name of the Game (1968), McMillan & Wife (1971), en Kate & Allie (1984).
Filmografie Rolprente 1968: What's So Bad About Feeling Good? 1968: Where Angels Go, Trouble Follows 1977: Outlaw Blues 1979: Love at First Bite 1980: How to Beat the High Co$t of Living 1981: Carbon Copy 1982: Don't Cry, It's Only Thunder
Televisiereekse 1968: The Name of the Game 1968: It Takes a Thief 1971: McMillan & Wife 1984: Kate & Allie 1986: Nightlife
Televisierolprente 1967: Ready and Willing 1972: Magic Carpet 1976: Scott Free 1978: Night Cries 1979: The Girls in the Office 1982: The Kid from Nowhere 1983: I Take These Men
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope