Bryana Salaz (gebore 25 Augustus 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Joyful Noise (2012) en Age of Summer (2018), en in die televisiereeks Best Friends Whenever (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Joyful Noise 2018: Age of Summer
Televisiereekse 2015: Best Friends Whenever
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu