Daphne Maxwell Reid (gebore 13 Julie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Once Upon a Time... When We Were Colored (1995) en in die televisiereekse Simon & Simon (1981), Frank's Place (1987), en The Fresh Prince of Bel-Air (1990).
Filmografie Rolprente 1995: Once Upon a Time... When We Were Colored 2015: Living in a Food Desert 2018: Out of Gas
Televisiereekse 1979: The Duke 1981: Simon & Simon 1983: Hardcastle and McCormick 1987: Frank's Place 1987: CBS Summer Playhouse 1989: Snoops 1990: The Fresh Prince of Bel-Air 1998: Linc's 2003: Eve
Televisierolprente 1980: Coach of the Year 1986: That's My Mama Now! 1988: Memories Then and Now
Video's 1981: The Whispers: It's a Love Thing
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu