Storm Reid (gebore 1 Julie 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 12 Years a Slave (2013), Sleight (2016), en A Happening of Monumental Proportions (2017).
Filmografie Rolprente 2013: 12 Years a Slave 2016: Sleight 2016: Santa's Boot Camp 2016: Lea to the Rescue 2017: A Happening of Monumental Proportions 2018: A Wrinkle in Time Only You
Televisiereekse 2013: Adam Devine's House Party
Televisierolprente 2013: Twang 2015: White Water
Video's 2018: Chloe x Halle: Warrior - from A Wrinkle in Time
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003