Catherine Reitman (gebore 28 April 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Knocked Up (2007) en in die televisiereekse It's Always Sunny in Philadelphia (2005), Black-ish (2014), en Workin' Moms (2017).

Filmografie Rolprente 2006: Soup of the Day 2007: Knocked Up

Televisiereekse 2005: It's Always Sunny in Philadelphia 2008: Hollywood Residential 2010: The Ballad of Mary & Ernie 2014: Black-ish 2017: Workin' Moms

Televisierolprente 2008: Star Stories 2016: 2016 Scotiabank Giller Prize

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu