Kristen Renton (gebore 14 September 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Sons of Anarchy (2008), The Haunting Of (2012), en Anger Management (2012).

Filmografie Rolprente 2012: Meant to Be 2015: Street Level 2018: Nation's Fire 2019: Xenophobia Don't Look There Fat Ass Zombies Marriage Killer T11 Incomplete

Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 2001: MTV's Now What? 2008: Sons of Anarchy 2012: The Haunting Of 2012: Anger Management 2016: Dudes

Televisierolprente 2008: Ghouls 2015: 8th Annual Babes in Toyland: Live from Avalon Hollywood

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu