Gloria Reuben (gebore 9 Junie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lincoln (2012) en Admission (2013), en in die televisiereekse Falling Skies (2011) en Mr. Robot (2015).

Filmografie Rolprente 1999: Macbeth in Manhattan 1999: David and Lola 2000: Pilgrim 2012: Lincoln 2013: Admission 2014: Reasonable Doubt 2016: Jean of the Joneses

Televisiereekse 2001: The Agency 2003: 1-800-Missing 2008: Raising the Bar 2011: Falling Skies 2015: Mr. Robot 2018: Cloak & Dagger

Televisierolprente 1995: Johnny's Girl 1999: Sara 2000: Sole Survivor 2001: The Feast of All Saints 2002: Salem Witch Trials 2002: Little John 2007: Positive Voices: Women and HIV 2011: Jesse Stone: Innocents Lost 2012: Jesse Stone: Benefit of the Doubt 2013: Betty and Coretta 2013: Untitled Bounty Hunter Project 2014: Happy Face Killer 2015: The Music in Me 2015: Jesse Stone: Lost in Paradise

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu