Alisa Reyes (gebore 3 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse All That (1994), One World (1998), Passions (1999), en The Proud Family (2001).
Filmografie Rolprente 2016: Get a Life 2018: The Orange Years
Televisiereekse 1994: All That 1998: One World 1999: Passions 2001: The Proud Family 2015: Da Jammies 2015: Between 2 Phat Kids
Video's 1992: Mariah Carey: Make It Happen
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu