Mercedes Renard is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hitch (2005) en Four Assassins (2013), en in die televisiereekse NCIS (2003) en House (2004).
Filmografie Rolprente 2005: Hitch 2013: Four Assassins 2013: Kill the Dictator
Televisiereekse 2003: NCIS 2004: House
Televisierolprente 2006: Break-In 2013: Meddling Mom Las Smiths
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975