Lili Reinhart (gebore 13 September 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Kings of Summer (2013) en The Good Neighbor (2016), en in die televisiereeks Riverdale (2016).
Filmografie Rolprente 2013: The Kings of Summer 2013: Forever's End 2013: Gibsonburg 2016: The Good Neighbor 2016: Miss Stevens 2018: Galveston
Televisiereekse 2010: GeekRockTV 2014: Surviving Jack 2016: Riverdale
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu