Alysia Reiner (gebore 21 Julie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sideways (2004) en Equity (2016), en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en Better Things (2016).
Filmografie Rolprente 2002: Hourly Rates 2004: Sideways 2007: Schooled 2008: The Peppermint Tree 2014: Fort Tilden 2015: Primrose Lane 2016: Equity 2016: This Movie Will Get Into Sundance 2017: Shine 2017: School Spirits 2018: Egg
Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black 2016: Better Things
Televisierolprente 1998: An Englishman in New York
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu