Shelley Regner (gebore 21 Desember 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pitch Perfect (2012), Pitch Perfect 2 (2015), en Pitch Perfect 3 (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Pitch Perfect 2015: Pitch Perfect 2 2016: What Happened Last Night 2017: Pitch Perfect 3 2018: Waking Nightmare Running with Fear Stay Days Like This Live to Tell

Televisiereekse 2015: McMann & Bernstein 2015: Chapters of Horror 2018: New Dogs, Old Tricks

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988