Bridget Regan (gebore 3 Februarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent John Wick (2014) en in die televisiereekse Jane the Virgin (2014), The Last Ship (2014), en Agent Carter (2015).
Filmografie Rolprente 2014: John Wick 2017: Devil's Gate
Televisiereekse 2008: Legend of the Seeker 2014: Jane the Virgin 2014: The Last Ship 2015: Agent Carter
Televisierolprente 2011: Hide 2012: The Frontier 2013: Murder in Manhattan 2015: The Leisure Class 2015: Magic Stocking 2017: Christmas Getaway
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu