Emily Evan Rae (gebore 31 Mei 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Lost (2004), It's Always Sunny in Philadelphia (2005), The Office (2005), en Parenthood (2010).

Filmografie Rolprente 2011: Phoenix Falling

Televisiereekse 2004: Lost 2005: It's Always Sunny in Philadelphia 2005: The Office 2010: Parenthood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense