Sarah Rafferty (gebore 6 Desember 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Tremors (2003), Brothers & Sisters (2006), Samantha Who? (2007), en Suits (2011).
Filmografie Rolprente Browse
Televisiereekse 2003: Tremors 2004: Second Time Around 2006: Brothers & Sisters 2007: Samantha Who? 2011: Suits
Televisierolprente 1998: Trinity 2007: What If God Were the Sun? 2016: All Things Valentine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu