Francia Raisa (gebore 26 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Secret Life of the American Teenager (2008) en Grown-ish (2018).
Filmografie Rolprente 2013: Chastity Bites 2016: The Secrets of Emily Blair 2018: Beyond Paradise
Televisiereekse 2008: The Secret Life of the American Teenager 2018: Grown-ish
Televisierolprente 2008: The Cutting Edge 3: Chasing the Dream 2010: The Cutting Edge: Fire & Ice 2013: Christmas Bounty 2013: Company Town 2016: The Wrong Car 2017: Once Upon a Date 2017: Tiny House of Terror 2018: Life-Size 2
Video's 2008: Making of the Cutting Edge 3: Chasing the Dream
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense