Angela Raiola (30 Junie 1960 – 18 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scary Movie 5 (2013) en Staten Island Summer (2015), en in die televisiereekse Mob Wives (2011) en Mob Wives: The Sit Down (2012).
Filmografie Rolprente 2013: Scary Movie 5 2015: Staten Island Summer
Televisiereekse 2011: Mob Wives 2012: Mob Wives: The Sit Down 2012: Big Ang
Video's 2015: The Puppy Anthem
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu