Charlotte Rae (22 April 1926 – 5 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hair (1979) en You Don't Mess with the Zohan (2008), en in die televisiereeks The Facts of Life (1979).

Filmografie Rolprente 1979: Hair 2008: You Don't Mess with the Zohan

Televisiereekse 1962: Girl Talk 1965: New York Television Theatre 1975: The Rich Little Show 1978: Diff'rent Strokes 1979: The Facts of Life 1994: The Itsy Bitsy Spider 1997: 101 Dalmatians: The Series

Televisierolprente 1979: Beane's of Boston 1982: The Facts of Life Goes to Paris 1985: Words by Heart 1986: The Worst Witch

Video's 1986: Noah's Ark

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu