afrikaans.be is 'n webblad vir die gebruik, bevordering en uitbreiding van Afrikaans in België en Nederland.
Die blad was op 2008/04/20 in die vorm van 'n "blog". Gebruikers kan op die werf lees wat ander gebruikers voel oor sake wat Afrikaanssprekendes direk of indirek raak.
Eksterne Skakels afrikaans.be
Kategorie:Afrikaanse webwerwe