Abraham van Riebeeck (Kaapkolonie, 18 Oktober 1653 - Batavia, 17 November 1713) was die Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië. Hy is in die Kaap in Suid-Afrika gebore as die seun van Jan van Riebeeck en Maria van Riebeeck. Na voltooiing van sy studies in Nederland in 1676 sluit hy by die VOC as koopman.VOCsite, Abraham van Riebeeck , Besoek op 26 Februarie 2007

Van 1709 tot sy dood in 1713, was hy goewerneur-generaal van Nederlands-Indië. Hy was een gretige ontdekkingsreisiger wat enkele lang en kort reise in Nederlands-Indië onderneem het.

Verwysings

Kategorie:Goewerneurs-generaal van Nederlands-Indië Kategorie:Geboortes in 1653 Kategorie:Sterftes in 1713