Olivier kan verwys na enige van die volgende:
Literêre figure Olivier, 'n paladyn (ridder) in die Oudfranse Rolandslied.
Manlike voornaam Die Normandies-Franse, Nederlandse en Afrikaanse vorm van 'n oud Germaanse manlike voornaam; sien Olivier (voornaam)
Van Jan Hendrik Olivier (1848 – 1930), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog Cornelis "Kerneels" Hermanus Olivier (1851 – 1924), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog Laurence Olivier (1907 – 1989), Engelse akteur Phil Olivier, (1918 – 2008), N.G predikant, assistentredakteur van die Kerkbode en samesteller van Ons gemeentelike feesalbum Coreen Olivier, Suid-Afrikaanse aktrise Fanie Olivier, Afrikaanse digter Naas Olivier, Suid-Afrikaanse rugbyspeler Duanne Olivier, Suid-Afrikaanse krieketspeler Wynand Olivier (gebore 1983), Springbokrugbyspeler.
Kategorie:Afrikaanse vanne