Danielle Polanco (gebore 26 Oktober 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Idlewild (2006), Step Up 2: The Streets (2008), Step Up 3D (2010), en Friends with Benefits (2011).
Filmografie Rolprente 2006: Idlewild 2008: Step Up 2: The Streets 2010: Step Up 3D 2011: Friends with Benefits
Video's 2012: Daddy Yankee: Limbo
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu