Scarlett Pomers (gebore 28 November 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Slappy and the Stinkers (1998) en Happy, Texas (1999), en in die televisiereekse Star Trek: Voyager (1995) en Reba (2001).

Filmografie Rolprente 1998: Slappy and the Stinkers 1999: Happy, Texas

Televisiereekse 1995: Star Trek: Voyager 2001: Reba

Televisierolprente 2002: A Ring of Endless Light

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu