Adina Porter (gebore 13 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse True Blood (2008), American Horror Story (2011), The Newsroom (2012), en The 100 (2014).

Filmografie Rolprente 2018: Miss Virginia

Televisiereekse 2008: True Blood 2011: American Horror Story 2012: The Newsroom 2014: The 100 2024: The Perfect Couple

Televisierolprente 2013: Doubt 2016: The Jury

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu