Melissa Ponzio (gebore 3 Augustus 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Walking Dead (2010), Teen Wolf (2011), Chicago Fire (2012), en The Following (2013).
Filmografie Rolprente 2018: Teen Drone Stalker
Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2011: Teen Wolf 2012: Chicago Fire 2012: Teen Wolf Revelations 2013: The Following
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu