Tracy Pollan (gebore 22 Junie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bright Lights, Big City (1988) en A Stranger Among Us (1992), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999). Sy is in 1988 met die akteur Michael J. Fox getroud, en die egpaar het vier kinders.

Filmografie Rolprente 1986: The Little Sister 1987: Promised Land 1988: Bright Lights, Big City 1992: A Stranger Among Us

Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 1999: Anna Says

Televisierolprente 1984: The Baron and the Kid 1990: Fine Things 1993: Dying to Love You 1994: Children of the Dark 2003: 1st to Die 2003: Hench at Home 2009: Natalee Holloway 2011: Justice for Natalee Holloway

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse vervaardigers Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu