Dascha Polanco (gebore 3 Desember 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gimme Shelter (2013), The Cobbler (2014), en Joy (2015), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).

Filmografie Rolprente 2013: Gimme Shelter 2014: The Cobbler 2015: Joy 2018: iGilbert

Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense