Sydney Tamiia Poitier (gebore 15 November 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente True Crime (1999), Nine Lives (2005), Death Proof (2007), en Grindhouse (2007).

Filmografie Rolprente 1999: True Crime 2004: The Devil Cats 2005: Nine Lives 2007: Death Proof 2007: Grindhouse 2007: The List

Televisiereekse 2001: First Years 2003: Abby 2008: Knight Rider 2012: Kendra 2018: Carter

Televisierolprente 1998: Free of Eden 2001: On the Edge

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu