Katija Pevec (gebore 1 Maart 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepover (2004), Yours, Mine & Ours (2005), Eagle Eye (2008), en The Den (2013).

Filmografie Rolprente 2004: Sleepover 2005: Yours, Mine & Ours 2008: Eagle Eye 2013: The Den

Televisiereekse 2006: Just for Kicks

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense