Chrystee Pharris (gebore 7 Maart 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Steps of Faith (2014) en in die televisiereekse Passions (1999) en Scrubs (2001).

Filmografie Rolprente 2009: Steppin: The Movie 2014: Steps of Faith 2015: Fingerprints 2018: Pierre Jackson 2018: Craig Ross Jr.'s Monogamy Cooking4Luv

Televisiereekse 1999: Passions 2001: Scrubs 2009: Dating in the Dark 2015: Queens of Drama Mercer Island

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu