Marlowe Peyton (gebore 2 Augustus 2004) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Wilfred (2011), Jessie (2011), The Neighbors (2012), en Fresh Off the Boat (2015).
Filmografie Televisiereekse 2011: Wilfred 2011: Jessie 2012: The Neighbors 2015: Fresh Off the Boat 2015: 40's and Failing 2016: KawaiiHappii
Televisierolprente 2017: The Nerd Posse 2018: Parker Bubblegum
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu