Penny Peyser (gebore 9 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All the President's Men (1976), The In-Laws (1979), Miss Congeniality (2000), en Trying to Get Good: The Jazz Odyssey of Jack Sheldon (2008).
Filmografie Rolprente 1976: All the President's Men 1979: The In-Laws 2000: Miss Congeniality 2008: Trying to Get Good: The Jazz Odyssey of Jack Sheldon 2015: Stillpoint
Televisiereekse 1976: Rich Man, Poor Man - Book II 1976: The Tony Randall Show 1984: Crazy Like a Fox
Televisierolprente 1981: Two Reelers 1984: Pigs vs. Freaks 1987: Still Crazy Like a Fox
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu