Brit Morgan (gebore 24 September 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beer for My Horses (2008) en Friend Request (2016), en in die televisiereekse True Blood (2008) en Supergirl (2015).
Filmografie Rolprente 2008: Beer for My Horses 2012: Freeloaders 2012: Cheesecake Casserole 2012: The Frozen 2016: Friend Request Granite Rapids Moon
Televisiereekse 2008: True Blood 2008: The Middleman 2015: Supergirl
Televisierolprente 2013: The Advocates 2016: Friend Request: Meet the Cast 2016: Friends Forever: Making Friend Request
Video's 2018: Chris Pierce: Trouble Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu