Belita Moreno (gebore 1 November 1949) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clear and Present Danger (1994), Grosse Pointe Blank (1997), en Diary of a Wimpy Kid (2010), en in die televisiereeks George Lopez (2002).
Filmografie Rolprente 1979: A Perfect Couple 1994: Clear and Present Danger 1997: Grosse Pointe Blank 2010: Diary of a Wimpy Kid
Televisiereekse 1986: Perfect Strangers 2002: George Lopez
Televisierolprente 2011: Truth Be Told
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu