Barbara Montgomery (gebore 25 Junie 1939) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moscow on the Hudson (1984) en The Meteor Man (1993), en in die televisiereekse A Different World (1987) en Quantum Leap (1989).
Filmografie Rolprente 1984: Moscow on the Hudson 1993: The Meteor Man 2001: Lift
Televisiereekse 1986: Amen 1987: A Different World 1989: Quantum Leap 1989: The Women of Brewster Place 1990: Married People 2018: Able Project
Televisierolprente 1990: Polly: Comin' Home!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu