Adrienne C. Moore (gebore 14 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Homeland (2011), Orange Is the New Black (2013), Unbreakable Kimmy Schmidt (2015), en Search Party (2016).

Filmografie Rolprente 2008: How We Got Over 2016: The Lennon Report

Televisiereekse 2011: Homeland 2013: Orange Is the New Black 2015: Unbreakable Kimmy Schmidt 2016: Search Party

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu