Natalie Morales (gebore 15 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse White Collar (2009), Parks and Recreation (2009), Girls (2012), en The Grinder (2015).
Filmografie Rolprente 2011: 6 Month Rule 2019: Stuber 2021: The Little Things
Televisiereekse 2008: The Middleman 2009: White Collar 2009: Parks and Recreation 2012: Girls 2013: Trophy Wife 2015: The Grinder 2017: Santa Clarita Diet 2019: Abby's 2025: The Beast in Me Televisierolprente 2008: Quitters 2009: Boldly Going Nowhere 2011: Best of the Monsters 2011: Best of the Companions 2017: Budding Prospects 2017: Losing It''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu