Erin Moran (18 Oktober 1960 – 22 April 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Galaxy of Terror (1981) en in die televisiereekse Happy Days (1974), Joanie Loves Chachi (1982), en Diagnosis Murder (1993).

Filmografie Rolprente 1981: Galaxy of Terror

Televisiereekse 1966: Daktari 1972: The Don Rickles Show 1974: Happy Days 1982: Joanie Loves Chachi 1993: Diagnosis Murder

Televisierolprente 1968: Stanley vs. The System 1981: Twirl 1999: Entertainment Tonight Presents: Happy Days - Secrets 2001: TVography: Happy Days 2005: Happy Days: 30th Anniversary Reunion

Video's 2017: R Spasoff Comedian with Erin Moran Web Series 29

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu