Debra Mooney (gebore 28 Augustus 1947, VSA) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tootsie (1982), Dead Poets Society (1989), en Domestic Disturbance (2001), en in die televisiereeks Everwood (2002).

Filmografie Rolprente 1982: Tootsie 1989: Dead Poets Society 2001: Domestic Disturbance 2017: Those Left Behind

Televisiereekse 1989: Dream Street 1991: Davis Rules 1995: Kirk 2002: Everwood

Televisierolprente 1988: Too Young the Hero

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense