Poppy Montgomery (gebore 15 Junie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Without a Trace (2002) en Unforgettable (2011).
Filmografie Rolprente 1998: Dead Man on Campus 1999: This Space Between Us 2005: Between
Televisiereekse 1996: Relativity 2000: The Beat 2002: Without a Trace 2002: Glory Days 2011: Unforgettable 2019: Reef Break
Televisierolprente 1996: The Cold Equations 1999: The Wonder Cabinet 2005: Murder in the Hamptons 2005: Snow Wonder 2010: Lying to Be Perfect 2010: True Blue 2011: Magic Beyond Words: The J.K. Rowling Story 2016: Furst Born 2017: A Surrogate's Nightmare 2017: Mission Control
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu