Rebeka Montoya is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Mistresses (2013), Scorpion (2014), en Criminal Minds: Beyond Borders (2016).
Filmografie Televisiereekse 2002: Protagonistas de la música - USA 2003: Protagonistas de la musica 2005: Grey's Anatomy 2013: Mistresses 2014: Scorpion 2016: Criminal Minds: Beyond Borders 2018: Dog Therapist
Video's 2007: Caregiver
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu