Kate Miner (gebore 7 September 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Campaign (2012) en Fifty Shades of Black (2016), en in die televisiereekse Persons Unknown (2010) en Disjointed (2017).

Filmografie Rolprente 2012: The Campaign 2015: Street 2016: Fifty Shades of Black B4TM

Televisiereekse 2010: Persons Unknown 2010: TV Talk Tonight with Steven Brandon 2017: Disjointed

Televisierolprente 2013: Phys Ed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu