Mackenzie Meehan is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013), These Hopeless Savages (2014), en My All-American (2015), en in die televisiereeks Vinyl (2016).

Filmografie Rolprente 2013: The Wolf of Wall Street 2014: These Hopeless Savages 2015: My All-American Georgia's Wedding

Televisiereekse 2016: Vinyl Adult Ed Meetings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense