Camila Mendes (gebore 29 Junie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The New Romantic (2018), The Stand-In (2018), en Coyote Lake, en in die televisiereeks Riverdale (2016).

Filmografie Rolprente 2018: The New Romantic 2018: The Stand-In Coyote Lake

Televisiereekse 2010: GeekRockTV 2016: Riverdale

Video's 2018: Maggie Rogers: Give A Little 2018: The Chainsmokers Feat. Emily Warren: Side Effects

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Brasiliaanse akteurs